Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat ek wou doen. Ek het nie vir julle ’n leuen vertel nie, maar toe het ek nie van Masedonië teruggekom na julle toe nie. Ek het nie gedoen soos die mense van die wêreld doen nie. Hulle doen nie wat hulle sê nie. Hulle sê “ja,” maar dit kan ook “nee” wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:17 in konteks