Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Timoteus, God het baie dinge vir jou gegee, jy moet dit goed oppas, en jy moenie luister na die stories van mense wat niks weet van God nie. Hulle praat baie, maar die dinge wat hulle sê, beteken niks. Hulle stry altyd met mekaar en hulle sê hulle weet die regte dinge, maar dit is nie waar nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:20 in konteks