Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar party slawe se eienaars glo in Christus, en daardie slawe moenie dink dat hulle eienaars onbelangrik is omdat die eienaars ook gelowiges is soos die slawe nie. Nee, daardie slawe moet nóg harder werk, want hulle werk vir mense wat ook in Christus glo, en God is lief vir daardie mense.Jy moet aanhou om hierdie dinge vir die mense te leer. Jy moet sê dat hulle dit moet doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:2 in konteks