Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Timoteus, jy behoort aan God. Daarom moet jy wegvlug van hierdie verkeerde dinge. Jy moet aanhou probeer om dinge te doen wat reg is. Jy moet probeer om vir God te dien, om in Christus te glo, om lief te wees vir mense, om aan te hou om dit te doen en om iemand met ’n sagte hart te wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:11 in konteks