Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ouderlinge aanhou om sonde te doen, dan moet jy voor die hele gemeente sê dat hulle dinge doen wat verkeerd is. Jy moet dit doen sodat die ander ouderlinge ook bang kan word.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:20 in konteks