Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:16 Bybel vir Almal (ABA)

As ’n vrou wat in Christus glo, weduwees in haar familie het, dan moet sy vir hulle sorg. Sy moenie dink dat die gemeente vir daardie weduwees moet sorg nie. Die gemeente kan dan sorg vir die weduwees wat nie familie het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:16 in konteks