Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander mense moet mooi dinge oor hierdie weduwee kan vertel. Mense moet weet en sê dat sy haar kinders goed grootgemaak het, dat sy goed was vir vreemdelinge, dat sy die voete van ander gelowiges gewas het, dat sy mense gehelp het wat swaargekry het, dat sy baie dinge gedoen het wat goed is.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:10 in konteks