Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moenie kwaai praat met ’n man wat baie ouer as jy is nie. Jy moet vir hom sê hoe hy moet lewe, maar jy moet met hom praat soos jy met jou pa praat. Jy moet met die jonger mans praat soos jy met jou broers praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:1 in konteks