Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet baie goed dink en versigtig wees oor hoe jy lewe en wat jy vir die mense leer. Jy moet aanhou om reg te lewe en om vir die mense reg te leer, want as jy hierdie dinge doen, dan sal jy jouself red en ook die mense wat luister na jou.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:16 in konteks