Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

’n Ouderling moet reg lewe, sodat die mense wat nie gelowiges is nie, hom ook sal respekteer. Hulle moet weet dat hy nie slegte dinge doen nie, dan sal die duiwel hom nie in sy vangnet kan vang nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:7 in konteks