Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Vroue wat in die gemeente wil werk, moet ook mense wees wat reg lewe. Hulle moenie oor ander gelowiges skinder nie. Hulle moet reg kan besluit en almal moet weet dat hulle altyd sal doen wat hulle belowe het.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 3

Kyk 1 Timoteus 3:11 in konteks