Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Christus Jesus my gekies en aangestel om die goeie boodskap te bring vir die mense wat nie Jode is nie, en om ’n apostel te wees. Ek lieg nie as ek dit sê nie, ek praat die waarheid. Ek moet ook vir húlle die waarheid leer en ek moet vir hulle leer wat dit beteken om in Christus te glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:7 in konteks