Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê dit is belangrik dat julle vir al die mense moet bid. Sê vir God wat hulle nodig het, vra vir God om hulle te help en sê ook vir God dankie vir hulle.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:1 in konteks