Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dat God nie die wette gegee het vir mense wat self doen wat die wette sê nie. Vir wie het God die wette gegee? Hy het dit gegee vir mense wat nie wil luister na die wette nie en wat opstandig is teen die wette. Hy het die wette gegee vir mense wat nie dink aan God nie en wat sondaars is, vir mense wat nie vir God aanbid of dien nie en wat wêreldse mense is, vir mense wat hulle ouers vermoor en vir ander moordenaars.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:9 in konteks