Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet aanhou glo en jy moet onthou wat is reg en wat is verkeerd. Party mense wou dit nie onthou nie en hulle het opgehou glo, hulle geloof was soos wanneer ’n skip stukkend stamp op die rotse en sink.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:19 in konteks