Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Voordat ek ’n gelowige geword het, het ek slegte dinge gesê van Christus, ek het die mense van sy kerk verdruk en beledig. Maar Christus was genadig vir my, omdat ek daardie dinge gedoen het toe ek nog nie in Hom geglo het nie, ek het nie geweet dat ek verkeerd doen nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:13 in konteks