Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense sal sê: “Daar is nou vrede en ons is veilig,” en dan sal dit skielik baie baie sleg gaan met daardie mense. Dit sal wees soos wanneer ’n vrou ’n baba moet kry, haar pyn kom skielik. Die mense sal glad nie kan wegvlug nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:3 in konteks