Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dit, want julle het die goeie boodskap by ons gehoor, en nog meer, julle het ook die wonderwerke gesien wat die Heilige Gees gedoen het. En julle het vas geglo dat alles wat ons doen en sê, die waarheid is. Julle weet ook hoe ons saam met julle gelewe het. Ons het dit gedoen sodat julle kon sien hoe gelowiges moet lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:5 in konteks