Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, saam met Silvanus en Timoteus, skryf hierdie brief vir julle in Tessalonika, die gemeente wat behoort aan God die Vader en aan die Here Jesus Christus.Ons groet julle. Ons bid dat God genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle sy vrede sal gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:1 in konteks