Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer mense slegte dinge doen aan julle, dan moet julle nie ook slegte dinge doen aan hulle nie. Wanneer mense slegte dinge sê van julle, dan moet julle nie ook slegte dinge sê van hulle nie. Nee, julle moet hulle seën, want die Here het julle gekies om ander mense te seën. As julle dit doen, dan sal Hy julle seën.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:9 in konteks