Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die geeste van die mense wat voorheen ongehoorsaam was. Dit was in die tyd toe Noag gelewe het, Noag wat die ark gebou het. God het toe geduldig gewag dat hierdie mense moet terugkom na Hom toe. God het net ’n paar mense gered. Die ark het op die water gedryf, só het God hulle gered. Daar was ag mense in die ark.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:20 in konteks