Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, julle is gelukkige mense as julle swaarkry omdat julle doen wat die Here wil hê. Maar julle moenie bang wees vir die mense wat julle laat swaarkry nie, en julle moenie bekommerd wees nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:14 in konteks