Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Want as julle geduldig is wanneer mense julle slaan omdat julle sonde doen, dan sal die mense julle nie prys nie, dit is seker. Maar as julle geduldig is wanneer julle swaarkry omdat julle goeie dinge doen, dan sal God goed wees vir julle.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:20 in konteks