Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet gehoorsaam wees, want God wil hê dat die onverstandige mense moet stilbly wanneer hulle sien dat julle goeie dinge doen. Die onverstandige mense weet nie wat God wil hê nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:15 in konteks