Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle ophou om enige iets te doen wat sleg is en julle moenie iemand bedrieg nie. Julle moet ook nie skynheilig en jaloers wees en slegte dinge sê van ander mense nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:1 in konteks