Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 1:21 Bybel vir Almal (ABA)

Julle glo in God omdat julle aan Christus behoort. Christus was dood, maar God het Hom weer laat lewe en God het Hom Koning gemaak. Daarom glo julle in God, julle weet en julle is seker dat Hy julle sal red.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 1

Kyk 1 Petrus 1:21 in konteks