Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar al die gelowiges verstaan nie goed dat daar net een God is nie, want hulle het baie jare lank die afgode gedien voordat hulle gelowiges geword het. Hulle dink dat wanneer hulle afgod-offervleis eet, dan dien hulle ook die afgod. En omdat hierdie gelowiges maklik skuldig voel, glo hulle dat hulle sonde gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:7 in konteks