Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Miskien dink jy dit is nie verkeerd om afgod-offervleis te eet nie. Maar miskien is ’n ander gelowige se geloof swak, en wanneer hy sien dat jy in ’n tempel afgod-offervleis eet, dan sal hy dink hy kan dit ook eet, en miskien sal hy dan weer afgode begin dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:10 in konteks