Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het vir my gevra of gelowiges afgod-offervleis mag eet. Ek wil nou daaroor praat. Ons weet dat almal dink hulle weet alles hiervan. Maar julle moet onthou, wanneer ’n mens dink hy weet alles, dan maak hy ander mense maklik hartseer. Maar wanneer hy lief is vir ander mense, dan kan hy hulle help.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:1 in konteks