Julle weet almal dat wanneer ’n mens seks het met ’n prostituut, dan word jou liggaam en haar liggaam saam één liggaam. Want in die Ou Testament is geskryf: Hulle twee sal sooseen mens wees.