Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die man wat hierdie sonde gedoen het vir die Satan gee, dan sal die Satan oor hom regeer. Die Satan sal hom baie swaar laat kry, sodat die Here hom kan red wanneer die dag van die Here kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:5 in konteks