Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ek en Apollos doen alles waaroor ek nou geskryf het. Ons doen dit vir julle, omdat ons vir julle wil leer. In die Ou Testament is geskryf oor mense wat dink hulle is belangrik. Dit is wat julle ook moet onthou: Niemand mag sê een mens is belangriker as ’n ander mens nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:6 in konteks