Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit is nie vir my belangrik of ménse miskien sal dink dat ek nie altyd doen wat ek moet doen nie. Dit maak nie saak of daardie mense júlle is of ’n regter nie. Ek sal ook nie self besluit of ek reg gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:3 in konteks