Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

En daarom het ek vir Timoteus na julle toe gestuur. Ek het vir Timoteus gehelp om die Here te leer ken, en nou is hy vir my soos ’n kind, ek is baie lief vir hom. Timoteus sal ook doen wat hy moet doen. Hy sal julle help om te onthou wat ek vir die mense leer. Dit is dieselfde dinge wat Christus Jesus vir die mense geleer het. En dit is dieselfde dinge wat ek vir die mense in al die gemeentes leer.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:17 in konteks