Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ons werk baie hard om kos en klere vir onsself te kry. Wanneer mense ons beledig, dan bid ons dat dit goed sal gaan met hulle. Wanneer hulle slegte dinge doen aan ons, dan bly ons stil.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 4

Kyk 1 Korintiërs 4:12 in konteks