Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Party van julle sê: “Ek behoort aan Paulus,” ander sê: “Ek behoort aan Apollos.” Wanneer julle so sê, dan doen julle wat die mense van die wêreld doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:4 in konteks