Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:13 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die Here kom, dan sal almal kan sien waarmee elkeen gebou het, want op daardie dag sal daar ook vuur kom. Die vuur sal elkeen se bouwerk toets om te kyk of hy goed gebou het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:13 in konteks