Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

God was genadig vir my. Hy het gesê ek mag die fondament bou. Toe het ek soos ’n goeie bouer die fondament gebou, en ’n ander bouer bou verder daarop. Elkeen moet goed kyk hoe hy daarop bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:10 in konteks