Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons vertel vir julle van God se plan. Niemand het iets daarvan geweet nie, net God het daarvan geweet. Voordat God die wêreld gemaak het, het Hy begin om sy plan gereed te maak sodat ons eendag saam met Hom kan wees waar Hy Koning is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 2

Kyk 1 Korintiërs 2:7 in konteks