Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:44 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense begrawe ’n liggaam wat nie alles kan doen wat God wil hê nie, maar God laat ’n liggaam lewe wat alles kan doen wat God wil hê. As daar ’n liggaam is wat nie alles kan doen wat God wil hê nie, dan moet daar ook ’n liggaam wees wat alles kan doen wat God wil hê.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:44 in konteks