Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:42 Bybel vir Almal (ABA)

So sal dit ook wees wanneer God die mense wat dood is, weer laat lewe. Die mense begrawe ’n liggaam soos hulle ’n koringkorrel in die grond plant, en die liggaam word stof, maar God laat ’n liggaam lewe wat nie stof kan word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:42 in konteks