Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:34 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet verander, julle moet ophou om sonde te doen. Party van julle dink verkeerd wanneer julle oor God dink. Ek sê dit omdat ek wil hê julle moet skaam word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:34 in konteks