Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:29 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is iets anders waaroor ons ook moet dink. Party mense laat hulle doop, en dan sê hulle dat hulle dit doen vir die mense wat gesterf het en wat hulleself nie kon laat doop nie. Maar hoekom doen hulle dit as die mense wat gesterf het, nie weer sal lewe nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:29 in konteks