Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 15:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dan is ons ook vals getuies van God, omdat ons vertel dat God vir Christus weer laat lewe het. Want as die mense wat gesterf het, nie weer sal lewe nie, dan is dit nie waar dat God vir Christus weer laat lewe het nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 15

Kyk 1 Korintiërs 15:15 in konteks