Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as almal die boodskap van God bring, en daar kom iemand in wat nie in Christus glo nie, of dit is iemand wat nie vir julle ken nie, dan sal hy voel almal praat met hom oor die dinge wat verkeerd is in sy lewe. Hy sal voel almal sê vir hom dat God hom sal straf oor sy sondes.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:24 in konteks