Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dit beteken: Die genadegawe om in tale te praat, is ’n teken vir mense wat nie glo nie. Dit is nie ’n teken vir mense wat glo nie. Maar die genadegawe om God se boodskap te bring, is ’n teken vir mense wat glo, dit is nie ’n teken vir mense wat nie glo nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 14

Kyk 1 Korintiërs 14:22 in konteks