Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:29 Bybel vir Almal (ABA)

Jy dink dit is nie sonde nie, maar die ander persoon dink miskien dit is sonde. Nou vra jy miskien: “Ek mag enige iets eet, hoekom mag ek nie offer-vleis eet nie? Want ék dink nie ek doen sonde nie, dit is die ánder gelowige wat dink dit is sonde.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:29 in konteks