Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ons by die nagmaal uit die beker drink, dan sê ons dankie dat die Here ons gered het en ons prys Hom. So is ons en Christus saam een, Christus wat sy bloed vir ons gegee het. En wanneer ons die brood eet, dan is ons en Christus saam een, Christus wat sy liggaam vir ons gegee het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:16 in konteks