Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daar gebeur dinge wat vir julle toets, en wat vir julle wil laat ophou om God te dien. Maar julle kan hierdie dinge oorwin. God sal julle altyd help. Hy sal sorg dat hierdie dinge nie sterker is as julle geloof nie. Wanneer die dinge julle wil laat ophou glo, dan sal God julle help om sterk te wees en aan te hou glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 10

Kyk 1 Korintiërs 10:13 in konteks