Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 1:30 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is God wat julle nou naby Christus Jesus gebring het. Ja, as ons in Christus Jesus glo, dan sien ons die wysheid van God, ons sien dat Hy ons nie meer straf nie, dat Hy ons aan Hom wy en dat Hy ons vrymaak van die sonde.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 1

Kyk 1 Korintiërs 1:30 in konteks